Syncing availability with supplier

We are currently fetching the latest price and availability from supplier

Doing a final sync with suppliers, it wont be long

We are currently fetching the latest price and availability from supplier

Wo(o)rdslim Buy Online in Zimbabwe thedailysale.shop

Wo(o)rdslim

Regular price
$8.20
Sale price
$8.20
Regular price
Sold out
Unit price
per 

  • Overview
  • Reviews
  • Guaranteed Service
  • Delivery and Returns
  • Questions and Answers

Word speel-speel woordslim met hierdie fantastiese aktiwiteitsboek! Wo(o)rdslim bevat 48 bladsye propvol briljante blokraaisels, wonderlike woordspeletjies en lekker kopkrappers wat sal sorg vir ure se fantastiese vermaak.
Word speel-speel woordslim met hierdie fantastiese aktiwiteitsboek! Wo(o)rdslim bevat 48 bladsye propvol briljante blokraaisels, wonderlike woordspeletjies en lekker kopkrappers wat sal sorg vir ure se fantastiese vermaak. Speel dit op jou eie of daag mekaar uit om te kyk wie eerste die raaisels kan baasraak! Van die aktiwiteite in hierdie boek sluit in: Tematiese blokraaisels wat saamgestel is rondom temas soos diere, my land, idiome en sport; Woordsoekblokke; Spelspeletjies; Letterblokke; Kriptogramme en ander briljante breinboelies. Of julle nou langpad ry, op soek is na prettige opvoedkundige aktiwiteite vir die klaskamer, of sommer net lus het vir lekker woordspeletjies wat jou brein behoorlik kan laat spiere bult – hierdie bekostigbare aktiwiteitsboek is die perfekte manier om kinders se taalkennis speel-speel op te skerp. Volledige oplossings agter in die boek.

What's in the box
1 x Book

Guaranteed Service

Questions and Answers