We are currently fetching the latest price and availability from supplier
We are currently fetching the latest price and availability from supplier
Vertel die skreeusnaakse grappe en pittige segoed in hierdie boek vir jou maats - dit sal ure se lagpret verseker! Kinders sal dol wees op hierdie grappieboek!
Vertel die skreeusnaakse grappe en pittige segoed in hierdie boek vir jou maats - dit sal ure se lagpret verseker! Kinders sal dol wees op hierdie grappieboek wat grappe oor allerlei onderwerpe het! Hoekom het Jan van Riebeeck sy radio in die yskas gesit? Om cool musiek te luister. Hoekom het Jan van Riebeeck sy huiswerk op die dak gedoen? Want hy wil afkyk. Die oom is so oud, sy beenhare krul al om. Dit is so koud, die sneeuvlokkies bewe. As ek R6.00 in my sak het en ek verloor R2.00, wat het ek in my sak? 'n Gat.
What's in the box
1 x Book