Met die Hoe dinge werk-reeks kan elke jong wetenskaplike lekker (soms plofbare!) eksperimente in die agterplaas doen! Maak 'n eier-valskerm, sit op 'n stoel van papier, bou jou eie vuurpyl . . . As jy nuuskierig is oor dinge soos swaartekrag, lugweerstand en statiese elektrisiteit, is jy op die regte plek!
Met die Hoe dinge werk-reeks kan elke jong doen-dit-self-wetenskaplike lekker (soms plofbare!) eksperimente in die agterplaas doen! Maak 'n eier-valskerm, sit op 'n stoel van papier, bou jou eie vuurpyl, laat brand 'n lig met 'n suurlemoen . . .
As jy nuuskierig is oor dinge soos swaartekrag, lugweerstand, statiese elektrisiteit en chemiese reaksies, is jy op die regte plek! Die boek sluit ook 'n vasvra in om jou kennis te toets!
Guaranteed Service
Questions and Answers
Use left/right arrows to navigate the slideshow or swipe left/right if using a mobile device
Choosing a selection results in a full page refresh.
Press the space key then arrow keys to make a selection.