We are currently fetching the latest price and availability from supplier
We are currently fetching the latest price and availability from supplier
Lank gelede was daar ’n arm houtkapper met twee kinders. Een aand se die houtkapper vir sy vrou: “Ons het nie meer geld om vir die kinders kos te koop nie. Wat gaan ons doen?” “Ek het ’n plan,” se die houtkapper se vrou. “Vat Hansie en Grietjie tot diep in die woud en los hulle dan daar. Miskien kry hulle iemand wat na hulle sal kyk.”
Lank gelede was daar ’n arm houtkapper met twee kinders: Hansie en Grietjie. Een aand se die houtkapper vir sy vrou: “Ons het nie meer geld om vir die kinders kos te koop nie. Wat gaan ons doen?” “Ek het ’n plan,” se die houtkapper se vrou. “Vat Hansie en Grietjie tot diep in die woud en los hulle dan daar. Miskien kry hulle iemand wat na hulle sal kyk.”